WATERDRAER
21 JAN – 18 FEB Die son beweeg ’n sosiaalgerigte medelugteken binne; nommerpas vir die mensliewende Waterdraer. Dit behoort jou gemaklik te laat voel op sosiale vlak, of jy nou wil voorbrand maak vir ’n innoverende idee, ’n onortodokse standpunt wil debatteer of jou vir ’n humanitêre saak wil beywer. Die gevaar bestaan van onpraktiese optrede wat jou duur te staan kan kom. Pasop! GELUKKIGE NOMMERS 21, 5, 49, 9, 12, 33