Huisgenoot

IN VASELINETJ­IE SE SKOENE

LARA ATSON

-

Helena Bosman, oftewel Vaselinetj­ie, is ’n wit meisie wat op ’n dorp in die Noord-Kaap deur haar bruin grootouers grootgemaa­k word. Toe die welsyn uitvind sy is nie hul biologiese kleinkind nie, stuur hulle haar na ’n kinderhuis. Hoekom het jy ’n oudisie vir die film afgelê?

Op die produksiem­aatskappy se webtuiste het ek gesien Vaselinetj­ie is in voorproduk­sie. Ek en my ma het toe die boek gaan koop. Ek het vir my agent ’n e-pos gestuur en gevra om asseblief vir my ’n oudisie te kry.

Susan Rabé is ongeloofli­k. Sy het drie jaar later onthou ek wil ’n oudisie hê en vir my een gekry toe hulle eindelik vir Vaselinetj­ie begin oudisies hou.

Vertel vir ons nog oor jou karakter.

Vaselinetj­ie soek na haar identiteit. Sy dink omdat sy nie weet waar sy vandaan kom nie, gaan sy nooit eintlik êrens kan kom nie.

Sy ervaar die lewe in ’n kinderhuis in Johannesbu­rg, waar sy en haar vriende deur die lewe se pyn, hartseer en geluk getoets word.

Het daar enige snaaksighe­de agter die skerms gebeur? Waar is die fliek geskiet?

Deur

Op die onlangse kykNET Silwer-Silwersker­mfees het jy eervolle vermel-vermelding gekry as opkomendee jjongg aktrise vir jou spel in die fliek. Hoe voel jy daaroor? Waar het jy grootgewor­d? ? Wat was die lekkerste en sleg-slegste deel van skool?ool? ? Vertel vir ons nog oor jou kêrel.

band

ut Hoe het julle mekaar ontmoet?

die TV--reekse 20), wat al in van Eeden ( het,, Marguerite en Die Byl gespeel Sara Se Geheim silwerdsil­werdoekd ebuut haar Vaselinetj­ie maak in

 ??  ?? Ek het per ongeluk te hard op ’n bed gaan sit en dit het gebreek – voor almal.
Dis verlede jaar van Julie tot einde Augustus in Durban en Johannesbu­rg en op Springbok geskiet.
Dis ’n ongeloofli­keooflike gevoel. Om vereer te word is baiee lekker, maar...
Ek het per ongeluk te hard op ’n bed gaan sit en dit het gebreek – voor almal. Dis verlede jaar van Julie tot einde Augustus in Durban en Johannesbu­rg en op Springbok geskiet. Dis ’n ongeloofli­keooflike gevoel. Om vereer te word is baiee lekker, maar...

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa