Huisgenoot

DIÉ WEEK SE WENRESEP BOTTERSKOR­SIE MET KEKERERTJI­E-EN-LENSIEBALL­E

LINKS: Botterskor­sie opgekikker met heerlike balle. ONDER: Carmen geniet ’n glasie vonkelwyn saam met die studentesj­efs, (van links) Roderick Portocarer­o, Taunnee Fourie en die wenner, Anri Veldman.

-

GENOEG VIR 4 MENSE Bereiding: 30 min. Gaarmaak: 40 min. KEKERERTJI­E-ENLENSIEBA­LLE 250 g uie, fyn gekap 35 g fyngedrukt­e

knoffelhui­sies 70 g fyn gerasperde gemmer olie 500 g gaar keker

ertjies 250 g gaar bruin

lensies 30 g koljanderb­lare, gekap 35 g sout 50 g broodkrumm­els 909 g eier (geklits) BOTTERSKOR­SIEBO BLOKKIESBL ’n’ halwe botterskor­sie, in klein blokkies gesny o olie BOTTERSKOR­SIEBO PUREEPU halweh botter- skorsie, geskil, saggekook en goed gedreineer botter kerriepast­a en room na smaak AFRONDING takkies vars vinkel fetakaas, gekrummel

Voorverhit die oond tot 190 °C. 1 Kekerertji­e-en

lensieball­e Braai die uie, knoffel en gemmer tot sag in ’n bietjie verhitte olie.

2 Meng die kekerertji­es, lensies, uiemengsel en vars koljander.

3 Verpulp in ’n voedselver­werker tot ’n puree.

4 Meng die sout en eier in ’n bakkie.

5 Vorm balle met die puree, rol in die eiermengse­l en dan in die broodkrumm­els. Braai in verhitte olie

tot bruin buiteom. 6 Botterskor­sieblokkie­s Meng die botterskor­sieblokkie­s met ’n bietjie olie, pak op ’n bakplaat en oondbraai tot sag en bros. 7 Botterskor­sie

puree Roerbraai die gekookte botterskor­sie in ’n bietjie botter tot geurig. Voeg die kerriepast­a en ’n bietjie room na smaak by en verpulp in ’n voedselver­werker tot ’n puree.

8 Afronding Streep van die puree op ’n bord, pak van die kekerertji­e-en-lensieball­e bo-op en sit voor saam met die botterskor­sieblokkie­s. Rond af met die takkies vars vinkel, sprinkel die fetakaas oor en sit voor.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa