Huisgenoot

Www.huisgenoot.com

-

Dankie aan dr. J. Alberts (Briewe, 16 November) vir sy bydrae. Ek wens al die onderwyser­s by my dogter se laerskool lees dit. Sy huil elke oggend voor skool. Ek het al gaan praat, maar dit hou nie op nie. – ANONIEM

SO GESELS JULLE AANLYN OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

– E., Jy kan vir ons kort briewe SMS na 36489. Begin met die woord HGBRIEWE. Elke SMS kos R1.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa