Huisgenoot

DIE GROOT DAG

- Oe p at ns d a gting artr”

Dene Friedman (foto), wat vandag nog in Kaapstad woon, was die hart-longmasjie­noperateur. Sy vertel die mediese span was sowat drie weke voor die tyd al op bystand. Louis Washkansky het toe al langer as twee maande gewag op ’n geskikte skenkersha­rt nadat hy ’n hartaanval gehad het. “Ons het geweet ons kan enige tyd gebel word. Dit het bygedra tot die spanningsv­olle afwagting om betrokke te wees by wat die eerste suksesvoll­e hartoorpla­nting kon wees.”

Die oproep het omstreeks tienuur die Saterdagaa­nd gekom. Toe sy in die operasiesa­al kom waar Denise Darval lê, het sy ’n “diepe hartseer” vir dié se pa gevoel. “Sy was min of meer my ouderdom. Haar kop was in verbande toegedraai; don donker krulle het uitgesteek. “Die atmosfee atmosfeer was ernstig en stil. Prof. Barnard het g gevra of almal gereed is. Toe gee hy opdrag dat die ventilator afgeskak afgeskakel word wat haar hart kunsmatig aa aan die klop hou. Twaalf minute lat later was daar g’n hartfunksi­e meer ni nie. Eers toe kon die chirurge haar bo borskas oopmaak en die hart uithaal.” Dene was nie teenwoordi­g nie, maar het gehoor Louis se eerste woo woorde toe hy bygebring is, was was: “Dit is wonderlik om weer te k kan asemhaal.” H Hy het ook later na Chris verw verwys as “die man met die twe twee goue hande”, sê Dene.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa