Huisgenoot

WAT NOU?

-

Daar was nog nooit ’n onafhankli­ke Zimbabwe sonder Robert Mugabe in beheer nie. Is die ewe omstrede Mnangagwa die regte man om die land te herbou?

Volgens Stephanie het die topweermag­offsiere net ingegryp toe hul eie mag bedreig is. Wat in Zimbabwe aangaan, is ’n twis tussen die politieke elites binne Zanu-PF. Dit gaan oor politici wat hul eie belange beskerm en nie landsbelan­g nie.

Maar vanuit Harare klink Promise Mkwananzi, leier van die Tajamuka/ Sesjikile Campaign – ’n beweging waarby mense uit verskeie opposisiep­artye en burgerlike groepe betrokke is – versigtig

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa