Huisgenoot

15 NOVEMBER

-

Militêre voertuie beheer die strate van die hoofstad en die Mugabes word in huisarres geplaas. Oor die staatsbehe­erde uitsaaier die ZBC (nou onder militêre beheer) verduideli­k genl.maj. Sibusiso Moyo die weermag tree op om “misdadiger­s” rondom Mugabe te teiken wat “misdade pleeg wat maatskapli­ke en ekonomiese lyding in die land veroorsaak”. Zuma praat telefonies met Mugabe en stuur twee Suid-Afrikaanse gesante na Zimbabwe.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa