Huisgenoot

SJOKOLADEB­ALLETJIES

- 1 2 3 4 5 1 2 3

LEWER 80-85 KOEKIES (van 12-15 g) Bereiding: 30 min. Bak: 15 min. per plaat KOEKIES 250 g botter 180 ml (¾ k) versier

suiker 125 ml (½ k) mielieblom 125 ml (½ k) fynge

maakte Rice Krispies 125 ml (½ k) gekapte

amandels 5 ml (1 t) vanielje

geursel koekmeel soos nodig 125 ml (½ k) klapper VIR AFRONDING 250 g neute met

sjokoladel­aag sowat 200 g melk

sjokolade, gesmelt sowat 70 g fyngekapte

haselneute Voorverhit die oond tot 180 ºC. Smeer ’n paar bakplate.

Klits die botter en versiersui­ker tot romerig. Voeg die res van die koekiebest­anddele by en meng tot ’n deeg.

Bedek elke neut met die deeg om ’n balletjie te vorm.

Bak sowat 15 min. tot goudbruin en gaar. Laat afkoel.

Doop elke koekie in

Koekies Vir afronding

k – koppie(s) e – eetlepel(s) die sjokolade, rol in die fyngekapte haselneute en laat set.

Plaas in goue tinfoelied­oppies.

KLAPPERBAL­LETJIES

LEWER 75 KOEKIES (van 12-15 g) Bereiding: 45 min. Bak: 15-20 min. per plaat 250 g botter 250 ml (1 k) strooi

suiker 125 ml (½ k) olie 125 ml (½ k) gekapte

amandels 125 ml (½ k) gekapte

pekanneute 125 ml (½ k) pistachio

neute, gekap 375 ml (1½ k) mielieblom sowat 250 ml (1 k)

koekmeel VIR AFRONDING 200 g wit sjokolade,

gesmelt klapper vir rol Voorverhit die oond tot 160 ºC. Smeer ’n paar bakplate.

Klits die botter en strooisuik­er tot romerig. Voeg olie by en klits. Voeg al die neute by. Voeg die mielieblom en meel geleidelik by. Maak seker die deeg is nie te slap of te styf nie, en meng tot ’n t – teelepel(s)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa