Huisgenoot

NEUTE-EN-VRUGTEKOEK

- 3 4 5 6 7 1 2 3 4 5 6 7

Voeg die olie by en klits 30 sek.

Sif die vlapoeier en mielieblom in. Klits nog 2-3 min.

Voeg die meel stadig by – begin met 500 ml (2 k) en voeg dan die vanieljege­ursel by. Meng goed en voeg nog meel by soos nodig.

Vorm balle met ’n spanspek-skeplepel. Druk effens plat met ’n vurk en rangskik op bakplate. Bak sowat 15 min. of tot gaar.

Klits die botter en versiersui­ker tot donsig. Voeg die melk en vanieljege­ursel by en klits tot romerig.

Plak die afgekoelde koekies met ’n milde hoeveelhei­d versiersel aan mekaar vas.

Versiersel

Dit is Faatima se staatmaker­resep vir die feestyd. LEWER 1 GROOT BROOD Bereiding: 30 min. Bak: 2½ uur 375 ml (1½ k) afgedopte Brasiliaan­se neute 250 ml (1 k) okker

neuthelfte­s 125 ml (½ k) geblan

sjeerde amandels 125 ml (½ k) ontpitte

dadels 125 ml (½ k) ontpitte

rosyne 125 ml (½ k) grofgekapt­e geglasuurd­e vrugte (appelkose, pynappel, vye) 180 ml (¾ k) rooi en

groen glanskersi­es 250 ml (1 k) koekmeel 1,25 ml (¼ t) sout 2,5 ml (½ t) bakpoeier 125 ml (½ k) strooi

suiker 3 eiers Voorverhit die oond tot 150 ºC. Smeer ’n broodpan en voer die bodem en kante met bakpapier uit. Bespuit met kossproei.

Plaas die neute en vrugte in ’n mengbak en sif die droë bestanddel­e bo-oor.

Voeg die suiker by en roer goed.

Klits die eiers saam met 15 ml (1 e) water, voeg by en meng goed.

Skep in die bereide pan. Bak 2-2½ uur tot goudbruin.

Keer op ’n draadrak uit, haal die papier af en laat afkoel.

Draai die koek in tinfoelie toe, plaas in ’n plastieksa­k of -houer en bêre vir 3 weke.

Sny in dun skywe en sit voor.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa