Huisgenoot

ONTBYT-YSLOLLIES

- 2 3 4

Hierdie vinnige, gesonde en vingerlekl­ekker alternatie­f vir ’n tradisione­le ontbyt is perfek vir somervakan­sies. LEWER 6-8 LOLLIES Bereiding: 20 min. Vries: oornag 1 papaja, geskil en

ontpit 2 kiwivrugte,

geskil 2 piesangs, geskil en

in skyfies gesny JOGURT 500 ml (2 k) jogurt 15-30 ml (1-2 e) heuning VIR AFRONDING 250 ml (1 k) muesli 30 ml (2 e) klapper

skaafsels 100 g rou amandels

Sny die papaja in klein blokkies en die kiwivrugte in dun skyfies. Hou eenkant.

Geur die jogurt na smaak met die heuning.

Pak die papaja onderin 6-8 yslollie-

Jogurt

vormpies. Pak die kiwi- en piesangsky­fies aan die kante van die vormpies en maak ¾ vol met die jogurtmeng­sel.

Vir afronding

Sprinkel die muesli, klapper en amandels oor en vries die lollies 2 uur. Druk ’n roomysstok­kie in elkeen en vries oornag tot gestol.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa