Huisgenoot

2

-

Dis makliker om klere op te spoor wanneer elkeen sy eie sportsak of rugsak het eerder as om ’n reistas te deel. Dit sal ook keer dat die hele gesin se klere in een groot warboel verstrenge­l raak. Maak seker jy neem ’n groot vullissak saam vir die vuil wasgoed; dan is al die vuil klere bymekaar en hoef jy nie met jul tuiskoms deur die sakke te krap om wasgoed te soek nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa