Huisgenoot

1

-

Pak julle altyd te veel goed in wanneer julle met vakansie gaan? Pleks daarvan om net klere in ’n tas te gooi, sit eers individuel­e uitrusting­s bymekaar en sorg dat daar vir elke kind ’n uitrusting vir elke dag van die vakansie is.

Rol elke dag se onderklere en sokkies binne-in die broeke en hemde op, en maak die bondel sommer met ’n rekkie vas.

Onthou om altyd ’n klein houertjie waspoeier saam te neem ingeval jy ’n T-hemp of broek moet was.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa