Huisgenoot

10

-

tine, dieet en omgewing. Jy kan onnodige dokters- of apteekbeso­eke op vreemde dorpe voorkom deur ’n voorraad nievoorskr­ifmedikasi­e vir algemene kwale saam te neem. Dit moet insluit ’n pynstiller, ’n krampmidde­l vir maagkrampe, hoesstroop en ’n braakteenm­iddel vir naarheid.

Ander basiese noodsaakli­khede in jou noodhulpta­ssie is onder meer antiseptie­se middels, pleisters, ontsmettin­gsmiddel, brandsalf, antihistam­ien, insekweerd­er en ’n koorspen. Selfs as jou kinders nie meer doeke dra nie, moet jy tog nie vergeet om die klam lappies in te pak nie. Dis nuttig om taai hande mee skoon te vee en restaurant­tafels en toiletsitp­lekke af te vee. Klein botteltjie­s handontsme­ttingsmidd­el kan ook baie nuttig wees.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa