Huisgenoot

11

-

Gaan jy vir die eerste keer saam met jou kinders kampeer? Doen ’n toetslopie in die agterplaas. Om vir een aand voor die vakansie in ’n tent in jou tuin te slaap is ’n uitstekend­e manier om uit te vind presies watter items jy regtig nodig het (soos nagligte en waterbotte­ls). Jy kry dan ook die kans om te voel of jou kampmatras gemaklik genoeg is, en jou kinders kan gewoond raak aan al die geluide in die buitelug. BRONNE: TELEGRAPH.CO.UK, PARENTS.COM, FORBES.COM, ROUGHGUIDE­S.COM

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa