Huisgenoot

9

-

Dis te verstane dat julle elke dag soveel dinge moontlik wil doen, maar moenie jou vakansiepr­ogram volprop nie. Vat dit rustig, want dis waaroor vakansies gaan.

Onthou, jy moet steeds die gewone uitdagings van jou gesinslewe hanteer. Laat dus maar ruimte vir die onvermydel­ike

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa