Huisgenoot

0,05 g

-

per 100 ml – dit is die maksimum wetlike konsentras­ievlak van alkohol in bloed. Jy mag nie dié bloedalkoh­olvlak oorskry as jy bestuur nie. Dit kan beteken as jy meer as 330 ml bier of ’n glas wyn of dalk meer as ’n enkelsopie brandewyn inhet, is jy dalk oor die limiet.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa