Huisgenoot

11

-

Dit is die gemiddelde getal liter alkohol wat per jaar per mens in Suid-Afrika gedrink word deur mense ouer as 15 (2008-2010). Dit is die hoogste syfer in Afrika, gevolg deur Gaboen (10,9 L) en Namibië (10,8 L).

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa