Huisgenoot

SABC3

-

A CHRISTMAS REUNION

Gesin. ’n Vrou kry ’n verrassing toe sy haar tannie se bakkery erf. Sy vind ook uit haar gewese hoërskooll­iefde besit die ander helfte van die bakkery. Hulle moet saamwerk om ’n glibberige prokureur te keer wat die bakkery wil verkoop. Denise Richards en Patrick Muldoon (foto). VRYDAG 1 DESEMBER 20:00 2015, 90 MIN, O13

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa