Huisgenoot

E.TV

-

JACK REACHER

Aksie. Vyf mense word doodgeskie­t en al die leidrade dui op een verdagte: ’n oudskerpsk­utter. Toe die polisie hom ondervra, skryf hy net: “Kry Jack Reacher.” Toe dié gewese soldaat die saak begin ondersoek, vind hy uit daar steek iets meer sinisters in dié moorde. Tom Cruise (foto), Rosamund Pike, Richard Jenkins en David Oyelowo. SONDAG 3 DESEMBER 20:00 & 02:30 2012, 130 MIN, O13

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa