Huisgenoot

VIA

-

MY VREEMDE VRIENDE

Die plaaslike musikant DuPreez Strauss (foto) het 5 000 vriende op die sosiale netwerk Facebook. In dié nuwe program ontmoet hy van dié skermvrien­de vir die eerste keer buite die kuberruim en in lewende lywe.

BEGIN OP VRYDAG 1 DESEMBER OM 21:00

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa