Huisgenoot

NETFLIX

-

THE CROWN SEISOEN 2

Die nuwe seisoen van The Crown is amper hier. Die Emmy-benoemde reeks gaan oor koningin Elizabeth II ( Claire Foy, foto) se vroeë jare as die Britse monarg. Die SuidAfrika­anse aktrise Jodi Balfour maak haar debuut in die tweede seisoen as Jackie Kennedy.

BEGIN OP 8 DESEMBER

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa