Huisgenoot

WAT WYS NOG?

-

MOTHER! Gruwel. Met Jennifer Lawrence (foto), Javier Bardem en Ed Harris. 16GrTG. Regisseur: Darren Aronofsky. Het op 10 November begin.

’n Middeljari­ge digter (Bardem) is desperaat om ’n meesterstu­k te skep, maar is kreatief in ’n groef. Sy benewelde vrou (Lawrence) probeer help deur die huis te herbou wat hy in ’n brand verloor het. Toe ’n ongenooide gas (Harris) opdaag, word hul verhouding beproef. Dié fliek laat ’n mens ’n wipwarit van emosies beleef. Die Bybelse verwysings kan sommige dalk afskrik.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa