Huisgenoot

Eisjkom en valstande

-

Dit gebeur gereeld dat Eskom ’n vertoning van Jay kortknip. Dan moet hy vinnig dink. “’n Mens probeer maar in die stilte en donker grappies maak tot die krag weer aankom.” Twee voortande het ook al tydens ’n vertoning in die slag gebly. “Toe ek jonger was, het ek tydens ’n wilde dans-en-sangnommer in ’n teaterstuk op die trap gestruikel en toe met die mikrofoon amper my twee voortande uitgeslaan. Nou weet julle my voortande is kunstande.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa