Huisgenoot

G’N PRET

-

“Hoe was die rit deur die liefdeston­nel?” vra die pretparkei­enaar ’n kêrel en sy meisie ná die tyd.

“Verskrikli­k,” sê die kêrel. “Ek wil my geld terughê.” “Nou hoe dan so?” “Iemand het die lig afgeskakel en ons kon niks sien nie.” KOEN, GEORGE

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa