Huisgenoot

OORLOGSPLA­N

-

Twee Israeli’s in Jerusalem bekla hul lot teenoor mekaar oor die hoë lewenskost­e, die voortduren­de prysstygin­gs en hoë belasting.

“Kom ons maak oorlog teen Amerika,” stel die een voor.

“As hulle wen, dan maak hulle met ons soos met al die gebiede wat hulle verower: Hulle gee kos en geld vir nuwe paaie, hospitale en om die land weer op te bou.”

“Nee, wat,” kla die ander Israeli. “Met ons geluk sal ons die oorlog wen!” KASOEPIE

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa