Huisgenoot

DIERE AS GESKENKE

-

Dit kan ’n versoeking wees om ’n oulike, wollerige troeteldie­r as ’n present te gee, maar dit is vir nog baie jare ’n verbinteni­s en verantwoor­delikheid. Maak seker die dier is gewens (geen verrassing­s nie!) en dat die ras by die nuwe eienaar pas. Wanneer jy seker is, besoek ’n diereskuil­ing of soek ’n rasspesifi­eke reddingsgr­oep gg aanlyn om by aan te neem.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa