Huisgenoot

HONDE

-

Gardmanboe­meranghond­espeelding Dit is wonderlik vir kou- en trekspelet­jies, moedig oefening aan en verskaf vermaak. R190, takealot.com

Rogz-veiligheid­sgordelkni­p vir ’n H-harnas Steek net die veiligheid­sgordel deur die lus van die Beltz Safety Belt Clip, knip dit aan jou hond se Rogz Harness (nie nekband nie!) vas en jou beste vriend kan jul reis stresvry geniet. R81, takealot.com

Ruffwear Summit Trex-stewels Beskerm jou hond se pote, veral op klipperige grond, teer of warm sand. Dit kan ook binnenshui­s gebruik word, want dit bied kloukrag op gladde vloere. Vanaf R268, furballpet.co.za

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa