Huisgenoot

KODERAAI NO. 305

-

Vandeeswee­k se leidraad is ’n Suid-Afrikaanse akteur se naam. Sy van is Botha, maar jy moet sy naam in die grys blokkies onder die foto invul. As jy ’n “a” ingevul het by die blokkie wat 21 gemerk is, sal al die 21’s in die raaisel a’s wees. Gebruik dié kode om die res van die raaisel te ontsyfer.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa