Huisgenoot

WATERDRAER

-

21 JAN – 18 FEB Dis ’n week vir uithang saam met vriende, iets wat reg in die kraal is van Waterdraer­s, wie se pelle heel waarskynli­k ’n belangrike rol in hul lewe speel. Jy sal die kameraadsk­ap geniet, ongeag of julle op prettige uitstappie­s gaan, interessan­te debatte voer of net ’n slag lekker kuier. Tog kan misverstan­de af en toe intree; druk daarom jouself duidelik uit, veral teenoor diegene wat nie so logies dink soos jy nie. GELUKKIGE NOMMERS 14, 19, 31, 8, 46, 45

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa