Huisgenoot

RAM

-

21 MRT – 19 APR Jy moet in jou pasoppens wees as jy struikelbl­okke wil systap, veral wat hartsake betref. Dit sal nie veel uitlokking verg vir humeure om op te vlam nie. Gelukkig beweeg Venus, die godin van liefde, vandeeswee­k ’n medevuurte­ken binne. Dit behoort sake vir jou makliker te maak. Op sy beste is dit ’n week waarin onverwagte gebeure jou lewe ’n bietjie woema kan gee. GELUKKIGE NOMMERS 35, 49, 6, 3, 10, 47

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa