TWEELING
21 MEI – 20 JUN Jou planeet, Mercurius, begin agteruitbeweeg. Dit kan jou lewe bemoeilik. Veral in verhoudings moet jy op jou hoede wees. Die groot sonder is ondoeltreffende kommunikasie; daarom is dit belangrik om seker te maak geen misverstande duik op nie. Sê wat jy bedoel en bedoel wat jy sê. GELUKKIGE NOMMERS 47, 40, 37, 41, 42, 43