Huisgenoot

WEEGSKAAL

-

23 SEP – 22 OKT Jou liefdeslew­e kan vandeeswee­k ’n wipwaentji­erit oplewer. Sake tussen jou en jou geliefde kan ontwrig word. Dit kan konflik veroorsaak – ’n tipiese Weegskaal se grootste nagmerrie. Selfs al verkies jy kalmer toestande, kan dié tyd verrassing­s en aangename ervarings teweegbrin­g. Hoe dit ook al sy, dit sal nie ’n saai week wees nie. GELUKKIGE NOMMERS 34, 33, 18, 28, 4, 24

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa