Huisgenoot

KREEF

-

21 JUN – 21 JUL Onverwagte gebeure by die werk en in die openbare lewe kan vandeeswee­k sake omverwerp. Of dit nou ’n lekker verrassing, ’n opwindende geleenthei­d of iets ontwrigten­ds is, dit kan ’n uitwerking hê op huishoudel­ike aktiwiteit­e. Selfs as jy ’n Kreef is wat familie vooropstel, probeer tegemoetko­mend wees en ’n balans handhaaf tussen jou profession­ele pligte en die bevredigin­g van jou geliefdes se behoeftes. GELUKKIGE NOMMERS 10, 2, 44, 24, 11, 38

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa