Huisgenoot

VISSE

-

19 FEB – 20 MRT Mercurius begin in jou loopbaanho­roskoop agteruitbe­weeg; dit is daarom ’n goeie tyd om jou doelwitte te hersien. As jy twyfel oor watter pad om te volg, kan jy dit gerus met ’n profession­ele mens bespreek of met iemand wat meer ervare is. Dit is voorts raadsaam om weer na daardie aansoeke, sakeplanne en/of jou CV te kyk voor jy dit indien; die moontlikhe­id van onvoorsien­e foute bestaan. GELUKKIGE NOMMERS 46, 36, 39, 48, 32, 35

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa