Huisgenoot

MAAGD

-

23 AUG – 22 SEP Met jou planeet, Mercurius, wat vandeeswee­k agteruitbe­weeg, moet jy let op wat jy sê en doen. Al is jy noukeurig, sal dit die moeite loon om ekstravers­igtig te wees as jy nie wil hê klein jakkalsies moet die wingerd verniel nie. Huissake kan ’n bron van kommer wees. Bekyk die loodgieter­swerk en maak seker alle toestelle werk. Voorsorg voorkom nasorg. GELUKKIGE NOMMERS 38, 25, 20, 30, 5, 13

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa