Huisgenoot

SKERPIOEN

-

23 OKT – 21 NOV Die klem verskuif na geld. Mercurius, die heerser van handel, begin binnekort in jou geldhorosk­oop agteruitbe­weeg; daarom is dit ’n gunstige tyd om jou finansiële doelwitte te heroorweeg, jou begroting te hersien en praktyke reg te stel wat jou geld kan kos. Gebruik jou finansiële vernuf en bekyk beleggings­trategieë om jou beursie te laat bult. GELUKKIGE NOMMERS 43, 29, 23, 13, 28, 41

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa