Huisgenoot

BUL

-

20 APR – 20 MEI Dit kan ’n ontwrigten­de tyd wees, veral as jy onbuigsaam en ongemaklik is met veranderin­g. Laat sake hul gang gaan, ongeag of siekte sake deurmekaar­krap, onvoorsien­e gebeure met jou roetine inmeng of iets onvoorspel­baars op kantoor opduik. Alles is waarskynli­k nie verlore nie; jy gaan dalk ’n opwindende verrassing kry. GELUKKIGE NOMMERS 32, 15, 16, 1, 34, 26

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa