Huisgenoot

WAT IS DIT?

-

Bewegingsi­ekte word dikwels ook karsiekte genoem. Ongeveer 33% van alle mense ly daaraan en tot 66% van hulle word baie erg geraak.

Bewegingsi­ekte is die versamelna­am vir see-, lug- en karsiekte. En dis presies wat dit doen – dit maak jou siek. Letterlik. Jy kan naar word wanneer jy per motor, boot of vliegtuig reis.

’n Rit in ’n wipwaentji­e, ’n 3D-fliek of ’n kykie deur ’n mikroskoop kan jou ook siek maak.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa