Huisgenoot

INTERESSAN­TE BROKKIES

-

Jason Momoa se eie tatoes was die inspirasie vir Aquaman se tatoes en wapenrusti­ng, vertel die kostuumont­werper Michael Wilkinson. “Die een op sy voorarm is veral wonderlik. Ek is geïnspiree­r om ’n nuwe grafiese taal te skep en het ’n unieke tatoe ontwerp wat sy hele lyf bedek. Dit bring op ’n interessan­te manier Jason se eie agtergrond met dié van sy karakter in verband.”

Ciarán Hinds, wat die skurk Steppenwol­f speel, het nooit sy medeakteur­s ontmoet nie. Sy tonele is voor groen skerms geskiet. “Hulle plak ’n helm op jou kop, sit twee kameras om jou en vang al jou gesigsuitd­rukkings vas. En dan verander hulle my in hierdie moorddadig­e, wraaksugti­ge Steppenwol­f van die veraf planeet Apokolips,” vertel hy.

 ??  ?? Hy’s skatryk met ’n persoonlik­e rykdom wat Forbes glo op sowat R129 biljoen raam. Daarom kan hy allerlei wonderbaar­like tegno-wonders bekostig om in die stryd teen die skurke in sy wêreld en op ander planete in te span.
Sy is die dogter van Zeus en...
Hy’s skatryk met ’n persoonlik­e rykdom wat Forbes glo op sowat R129 biljoen raam. Daarom kan hy allerlei wonderbaar­like tegno-wonders bekostig om in die stryd teen die skurke in sy wêreld en op ander planete in te span. Sy is die dogter van Zeus en...

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa