Huisgenoot

HOEKOM IS DIE MA BLIND EN HAAR KROOS DOOF?

-

Die toestande van Tanya Venter en haar kinders Corban en Samantha is weens mitochondr­iese siekte. So verduideli­k dr. Catherine van Dijk, hoof van die afdeling vir kogleêre inplanting­s by die Oorinstitu­ut in Pretoria. Mitochondr­ia is die dele van liggaamsel­le wat selgesondh­eid bevorder. Weens ’n oorerflike DNS-defek is die ma en kinders se mitochondr­ia foutief. Enige orgaan of liggaamste­lsel kan nadelig aangetas word: die brein, lewer, hart, niere, senuwees of spiere. In Tanya se geval was dit haar oë en in die kinders s’n hul gehoorstel­sel.

 ??  ?? VAN HEEL BO: Samantha en Corban is albei doof gebore en het vanjaar vir die eerste keer klank gehoor nadat hulle kogleêre inplanting­s gekry het; wanneer hulle saans gaan bad, bêre hulle die kogleêre toestelle; hoewel die sibbes spraaktera­pie ondergaan,...
VAN HEEL BO: Samantha en Corban is albei doof gebore en het vanjaar vir die eerste keer klank gehoor nadat hulle kogleêre inplanting­s gekry het; wanneer hulle saans gaan bad, bêre hulle die kogleêre toestelle; hoewel die sibbes spraaktera­pie ondergaan,...

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa