Huisgenoot

WERNER COETSER

-

(29) Noem die naam Werner Coetser en jy dink: olyfbruin vel, breë skouers, bultende arms en spiere wat sulke riffeltjie­s op die maag maak. G’n wonder hy laat aanhangers so swymel nie. Dit was danksy sy twee neefs, Pieter (28) en Marko (26) Fourie, dat hy drie jaar gelede ernstig begin oefen en gesond leef het.

“Hulle het baie goed begin lyk. Ek het besef ek is die oudste en veronderst­el om hulle te beskerm, nie andersom nie,” spot hy.

Hy hou sy lyf so gebeitel deur ses keer per week elke dag twee verskillen­de spiergroep­e in die gim te oefen. Hy lê so een keer per week weg aan ’n pizza, maar die res van die week eet hy daagliks vyf gesonde maaltye.

Werner is nog enkellopen­d.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa