Huisgenoot

ARMAND AUCAMP

-

(30) Oe-la-la! Vergeet van Tom Niemand, die vaal skrywer en boekwurm in die gewilde kykNET-reeks Die Boekklub wat in jeans, stewels en geruite hemde boer. Wanneer die sexy Armand die klere laat waai, helder hy omtrent ons lewe op!

Hy voel goed as hy fiks is, sê hy. “Ek oefen so drie tot vyf keer per week na gelang van my program.

“Ek volg ’n ketogene dieet; dus geen koolhidrat­e nie, maar wel baie vet met genoeg proteïene,” vertel hy.

Hy gebruik minstens drie keer per dag sonskerm, maar andersins net ’n vinnige was en vogroom.

“Ek dink die geheim bly maar die cliché – ‘gemaklikhe­id’: gemaklik met wie jy is, wat jy doen en hoe jy voel. Daar is niks so aantreklik­s soos iemand wat met uiterse gemak deur die lewe ggaan nie.”

OnsO stem!!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa