Huisgenoot

FRANCOIS JACOBJACOB­SBS

- T u - e

Hy het ons hart gesteel in Huisgenoot se eeufeesfli­ek, k, Vir die Voëls, as Sampie de Klerk. En in die regte lewe is Francois net so sjarmant. Hy laat graag op Instagram die klere waai om in sy Adamsgewaa­d te pryk. Nie dat ons kla nie!

“Ek is maar ’n man wat hou van aktief bly, of dit nou raakrugby, gim, bergklim of motocross is,” vertel hy.

“Ek is lief vir eet en vat elke dag ’n kuldag,” laat hy laggend hoor. “Tensy ek moet regmaak vir ’n spesifieke rol; dan is ek maar teen my wil ’n slaaiman.”

Volgende jaar is sy program weer vol. Hy het twee flieks wat uitkom, Wonderlus en Kanarie, en is tans te sien in die internasio­nale reeks Madiba teenoor die Hollywood-ster Laurence Fishburne. En daar is goeie nuus vir dié wat wonder: Hy soek nog sy Irma!

 ??  ?? (34) Dié Kaapse TV-man helder onso ons oggende op as aanbieder van die ontbytprog­raam ontbytprog­ram Expresso en kuier smiddae op die lug as aanbieed aanbieder op die Kaapse radiostasi­e Smile 90.4FM. DiéD Dié pa van twee, wat ook al sy lyf model gehou...
(34) Dié Kaapse TV-man helder onso ons oggende op as aanbieder van die ontbytprog­raam ontbytprog­ram Expresso en kuier smiddae op die lug as aanbieed aanbieder op die Kaapse radiostasi­e Smile 90.4FM. DiéD Dié pa van twee, wat ook al sy lyf model gehou...
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa