Huisgenoot

G’n informele troue nie

-

As Harry en Meghan wel trou, sal hul bruilof nes enige ander koninklike Britse troue protokol moet volg. Dit beteken Harry sal militêre drag moet dra en die koninklike familie sal tydens die seremonie die regterkant van die kerk vol sit.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa