Huisgenoot

IN DIE BINNEKRING

-

Omdat Meghan haar brood en botter as aktrise verdien, is dit vir haar niks vreemds om in die kollig te wees nie. Maar om ’n lid van die Britse koningshui­s te word is ’n perd van ’n heel ander kleur.

Volgens die tydskrif Us Weekly het Meghan nog nie werklik begin met die streng opleiding wat Kate Middleton moes ondergaan voor sy in 2011 met prins William (albei 35) getrou het nie, maar die bal is glo aan die rol om haar van ’n gewone sterfling in ’n koninklike te omskep.

Meghan het regstreeks­e toegang tot Harry se betroubaar­ste koninklike assistente, berig die tydskrif, insluitend sy privaat sekretaris,sekretaris sekretaris, Edwardd Edward Lane

Fox, en kommunikas­iesekreta- kommunikas­ieseek

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa