Huisgenoot

Politiek is uit

-

Al sal die feit dat sy lid word van die koninklike familie meebring dat Meghan saam met die wêreld se invloedryk­ste politieke leiers uithang, mag sy nie met hulle besigheid praat nie.

Die monargie word apart gehou van die regering en moet as neutraal beskou word. En al mag die koninklike­s tegnies in verkiesing­s stem, verkies hulle om dit nie te doen nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa