Huisgenoot

Monopoly is uit

-

Dis dalk die vreemdste reël, maar het vermoedeli­k meer te make met familiepol­itiek as met protokol. Volgens die tydskrif RedBook word die bordspelet­jie Monopoly nie toegelaat nie. Blykbaar het prins Andrew (57), Charles se broer, die speletjie in 2008 verbied omdat dit te “gemeen” geword het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa