Huisgenoot

Geen skulpvis nie

-

Volgens The Mirror moet die koningsges­in skulpvis vermy “as voorsorg teen voedselver­giftiging of ’n moontlike allergie”. Maar dit lyk nie of dit baie streng toegepas word nie, want Charles is al betrap waar hy aan die taboe happies weglê. Die koningin, daarenteen, hou by die reël en raak nie daaraan nie. BRONNE: US WEEKLY, MAILONLINE, E! ONLINE, HELLO!, THE MIRROR, SHEKNOWS, PEOPLE

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa