Huisgenoot

RTYTJIES OOIEVAARSP­A

- (62) n duidelik

Kylie Jenner (20) was glo onbeïndruk met die ooievaarst­ee wat haar ma, Kris Jenner (62), gereël het. Die werklikhei­dster, wat glo in Februarie die lewe skenk aan haar eersteling by die rapper Travis Scott (25), wou dit in ’n klub hou. “Dit was ’n pajamapart­ytjie in die tuin. Kris het ’n wakende oog gehou toe die episode (vir hul werklikhei­dsprogram) geskiet is,” sê ’n bron. “Kylie se vriende is verbied om die sosiale media te gebruik en selfies te neem.” ’n Opskop sonder ’n selfie? Ondenkbaar! Die surrogaatm­a van Kim Kardashian­WestKardas­hianWest Kardashian West (37) en KanyeWestK­anyeWest Kanye West (40) se derde kindwakind­wa kind was s opvallend ll d afwesig f bd by die ooievaarst­ee, waarvan d die tema T Tree-for-Three f Th was. K Kim het sedertdien op ’n Amerikaans­e geselsprog­ram haar afwesighei­d verduideli­k: “Dit was ’n vreemde besluit om te moes neem. Natuurlik sou ek wou gehad het sy moes deel wees daarvan, maar ek het dit nog nie eintlik aan my kinders (die vierjarige North en amper tweejarige Saint) verduideli­k nie. Ek moet dit nog eers uitpluis.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa