Huisgenoot

Terapie virKevin Spacey

- Ewaar r ord lawing r neem ans lle e n t k uik magnaat n e ng

Die akteur Kevin Spacey (58) is vir die eerste keer gewaar sedert ’n seksskanda­al oor sy kop losgebars het; hy word in Arizona vir seksversla­wing behandel. Die ster het hom daar laat opneem terwyl ál meer mans beweer hy het hulle geteister.

Die Meadowssen­trum in Arizona sê hulle het die beste behandelin­gsprogram vir seksversla­wing in Amerika. Dit behels berading, dat pasiënte dagboek hou en “ekspressie­we kuns” gebruik om hul probleme te leer hanteer. Die filmmagnaa­t Harvey Weinstein (65), wat onlangs deur talle vroue van seksuele teistering beskuldig is, word glo ook nou daar behandel.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa